Lig Wankelend: Die Wese van die Liefde en lewe van Utte Reuter -- Gerard Scholtz

Secondhand
1 available
R39.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Monday, 27 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
614079821

Toestand : Goed. 
       Eerste uitgawe, Queillerie, Sagteband, 2010 - Roman - 216pp.

Op 24 November 1949 kom Utte Reuter van Leipzig alleen in Kaapstad-hawe aan; saam met haar dra sy twee pakkies briewe en n digbundel van Rilke. Sy is hier om te trou met Christiaan Hofmeyr, die broer van haar penvriend, wat n uitkoms bied van die verskrikking en nadraai van die Tweede Wêreldoorlog. Maar gou verlang Utte huis toe, na n wêreld wat vir altyd vir haar vernietig is. In Suid-Afrika voel sy ontuis, in Europe is sy onthuis.

Utte se verhaal word vertel vanuit haar laaste tuiste: die kliniese wit kamer in die tehuis waar sy opgeneem is vir Alzheimers. Hier, in n gestroopte ruimte, verlaat van al die mense om haar, sonder haar geliefde Rilke-boeke en briewe, dink Utte terug aan die liefde en die aard van haar lewe. Aan die swaels en walvisse en 

Tierkop, die lindeboom in die agtertuin van haar Leipzig-huis, die kombuis met die porselein-opwasbak, die plakpapier teen mure waar sy saans gelê en tel het tot sy aan die slaap raak. Sy dink aan Christiaan en haar seuns. En aan Felix wat altyd maar agter n venster vir haar staan en wag. . .

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
Praktiese Mikrogolfkookkuns -- Jean Engelbrecht
R37
Biography of a Nation -- Angus Maude, J. Enoch Powell
R57
The Master Answers: To Audiences in America -- Charan Singh (Satguru)
R56
Duisend tree suid -- Johan Bekker
R29
Add to cart

Similar products

R30 shipping
53% OFF
Lig wankelend, Die wese van die liefde en die lewe van Utte Reuter - Gerard Scholtz
R150 R320
R30 shipping
Die Lewe En Werke Van Kabouters - Wil Huygen
R310
In stede van die liefde / Etienne van Heerden
R70
Slingerpad van die lewe
R15