Lig Wankelend: Die Wese van die Liefde en lewe van Utte Reuter -- Gerard Scholtz Lig Wankelend: Die Wese van die Liefde en lewe van Utte Reuter -- Gerard Scholtz Lig Wankelend: Die Wese van die Liefde en lewe van Utte Reuter -- Gerard Scholtz Lig Wankelend: Die Wese van die Liefde en lewe van Utte Reuter -- Gerard Scholtz Lig Wankelend: Die Wese van die Liefde en lewe van Utte Reuter -- Gerard Scholtz
Lig Wankelend: Die Wese van die Liefde en lewe van Utte Reuter -- Gerard Scholtz Lig Wankelend: Die Wese van die Liefde en lewe van Utte Reuter -- Gerard Scholtz Lig Wankelend: Die Wese van die Liefde en lewe van Utte Reuter -- Gerard Scholtz Lig Wankelend: Die Wese van die Liefde en lewe van Utte Reuter -- Gerard Scholtz Lig Wankelend: Die Wese van die Liefde en lewe van Utte Reuter -- Gerard Scholtz

Lig Wankelend: Die Wese van die Liefde en lewe van Utte Reuter -- Gerard Scholtz

Secondhand 1 available
R39.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
649306959

Toestand : Goed. 
       Eerste uitgawe, Queillerie, Sagteband, 2010 - Roman - 216pp.

Op 24 November 1949 kom Utte Reuter van Leipzig alleen in Kaapstad-hawe aan; saam met haar dra sy twee pakkies briewe en n digbundel van Rilke. Sy is hier om te trou met Christiaan Hofmeyr, die broer van haar penvriend, wat n uitkoms bied van die verskrikking en nadraai van die Tweede Wêreldoorlog. Maar gou verlang Utte huis toe, na n wêreld wat vir altyd vir haar vernietig is. In Suid-Afrika voel sy ontuis, in Europe is sy onthuis.

Utte se verhaal word vertel vanuit haar laaste tuiste: die kliniese wit kamer in die tehuis waar sy opgeneem is vir Alzheimers. Hier, in n gestroopte ruimte, verlaat van al die mense om haar, sonder haar geliefde Rilke-boeke en briewe, dink Utte terug aan die liefde en die aard van haar lewe. Aan die swaels en walvisse en 

Tierkop, die lindeboom in die agtertuin van haar Leipzig-huis, die kombuis met die porselein-opwasbak, die plakpapier teen mure waar sy saans gelê en tel het tot sy aan die slaap raak. Sy dink aan Christiaan en haar seuns. En aan Felix wat altyd maar agter n venster vir haar staan en wag. . .

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Add to cart

Recently viewed

See more
Juicy Orange Concentrate (CAP)
New
R35.00
Rockbro's Mini Bike Pump JG-1040B
New
R450.00
120/150/180/210 colored pencils Set Artist Sketching Painting Wood Color Oil P... (COLOR: 210COLORS)
New
R1,224.00
45% OFF
1Pc Light Purple For iPhone 14 Pro Luxurious Diamond Phone Case
New
R239.00 R434.00

Similar products

In Liefde en Trou: Die Lewe van Pres. en Mev. Steyn - Schoeman, Karel
Secondhand
R460.00
Stiefkinders van die liefde - Schalkie van Wyk
Secondhand
R35.00
62% OFF
Towerlied van die Liefde - Maryna Van Bergen
Secondhand
R100.00 R260.00
In stede van die liefde :Etienne van Heerden
Secondhand
R85.00