Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Utte Reuter se verhaal word vertel vanuit haar laaste tuiste: die kliniese wit kamer in die tehuis waar sy opgeneem is vir Alzheimers. Hier in 'n gestroopte ruimte verlaat van al die mense om haar sonder haar geliefde Rilke-boeke en briewe dink Utte terug aan die liefde en die aard van haar lewe.
TITLE: Lig Wankelend: Die Wese van die Liefde en Lewe van Utte Reuter
AUTHOR: Scholtz, Gerard
SKU: 9781928314172
PUBLISHER: Rapid Access Publishers
DATE PUBLISHED: 2016
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 216
BINDING: Softcover
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 213 x 136