This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Ligdans Depressie-vegters se verhale van hoop - Jeanne Els
Sold

Ligdans Depressie-vegters se verhale van hoop - Jeanne Els

Secondhand 1 was available
R55.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BT1171
Bob Shop ID
142577137

Ligdans - Depressie-vegters se verhale van hoop Bekende Suid-Afrikaners lig die sluier - Jeanne Els - Lux Verbi - 2008, eerste uitgawe, eerste druk - Sagteband in goeie toestand. Posgeld en verpakking R25.00.

Ligdans is 'n titel oor depressie. Die skryfster, 'n vrolike tydksrifjoernalis, vertel hoe sy in 'n verskrikkende, donker maalkolk van depressie beland het. Met genade van Bo, 'n diep geloof, mediese hulp en haar geliefdes se bystand kon sy mettertyd egter weer met passie begin leef. Sy verweef haar eie rou maar ook hoogs inspirerende verhaal met die vertellings van 16 ander Suid-Afrikaanse depressie-vegters wie se ouderdomme, beroepe en geloofs- en lewensfilosofiee verskil, maar almal openlik erken (sommige vir die eerste keer) dat hulle teen depressie veg. Uiteindelik word hulle klopdans van wanhoop egter 'n hoopvolle dans in die lig – maar sonder dat hier oppervlakkige en onoortuigende oplossings opgedis word.