Liglopers

Liglopers

1 available / secondhand
R45.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
9605889
Bob Shop ID
639672348

Skrywer: Maretha Maartens

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

 

Hy het van kleins af geweet dat hy anders is. Sy ma het geglo hy is maar net n alleenkind, hierdie agter-agterkleinseun en naamgenoot van die Voortrekkerleier Andries Hendrik Potgieter. Andries Hendrik het al hoe meer gevoel dat niemand hom verstaan nie. En so het hy sy rug gedraai op sy ouers en op God. Hy het vasgevang geraak in n dwelmhel.

Met LIGLOPERS vertel gewilde outeur Maretha Maartens op deernisvolle wyse die aangrypende ware verhaal van Andries Hendrik Potgieter en hoe hy na n lewe van dwelms, rehabilitasie en verkeerde keuses sy geesgenoot, Sya van der Walt, gevind het en God opnuut ontdek het. Vandag leef Andries Hendrik sy passie uit om hoop en entoesiasme in die harte van jongmense in Suid-Afrika te laat opvlam."

Add to cart

Recently viewed

See more
Trimmer Potentiometer T Adj V Mnt 25 T 50 K 3296 W503 (50 K)
R14.94
Susan Muddles Through - Jane Shaw
R290.00
Double Feature 106 - Republican Press
R130.00
Door Trim Panel Auto Bumper Rivet Push Retainer Pin Car Accessories
R450.00

Similar products

SPEEL DIT WEER / RONA RUPERT
R65.00
Somer van die Rooi Gariep - Greta Sauerman (b) n verhaal van n man en seun se oorlewingstryd
R45.00
Die Afskeid - Bailey Flanigan-reeks - Karen Kingsbury
R99.00
Beiroet deur Andre du Toit
R70.00