This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by BooksAgain4272

Similar products

Ligvoets: Vyftig Humoristiese Verhale
Sold

Ligvoets: Vyftig Humoristiese Verhale

Secondhand 1 was available
R44.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings
Product code
6120
Bob Shop ID
684441501

Sit jy in die studeerkamer of die biblioteek en jy het 'n soort samegesteldheid (wat "humor" heet) in die kop, dan vind jy baie gou uit dat die Afrikaanse gekanoniseerde letterkunde stink na die dood, teleurstelling, verontregting, misnoegdheid, gekneldheid, tot-die-dood-toe-beproefdheid, en dergelike smarte — met of sonder hoop vorentoe. As jy 'n storie se gat nie deur die Styx gesleep het nie, of van 'n dodelike oordosis erns en pretensie laat vrek het nie, kan die ding nie tot die literatuur gereken word nie. Maar laat ons toeskietlik wees: dalk is dit net dat 'n groot deel van ons literatuur nog nie in berekening gebring is nie. S loop ons letterkunde toe 'n hele klomp plesier mis; s verdoem ons toe baie leesbaarheid tot die vergetelheid. Iemand met tyd en 'n nie-literre sin vir humor, moet wee na die hle spul loop kyk, want so word selfs Leroux naderhand om die regte redes geprys.

Die bundel se inhoud sluit in: Jan Spies — Die antie met die pienk rok W.O. Khne — Hoe't ou Mank Mertiens Booyse die sog geslag het P.J. Cilli — Omie Matys maak 'n drukfout Mikro — Liewe Maans: Dot se korrespondensiekrel G. Sutherland — Die stryd teen my vratjie Barrie Hough — 'n Halfvol "half-jack" C.J. Langenhoven — 'n Brief van sy ouers aan Jan op die kollege P.G. du Plessis — Die man wat so kon spu Wim Hartman — Tant Salie maak kennis met die snork-en-kreun-brigade Ferdinand Deist — Hermaans Askies se operasie Chris Barnard — Olie donkie Minnie Postma — Lettie Bock en die ligte Andr P. Brink — Oom Kootjie Emmer en die meisies van Witgatworteldraai Rykie van Reenen — Dissie bryde Eitemal — Oom Sybrand se tweede offer Abraham H. de Vries — Rooikoos Willemse is soek Jan Spies — 'n Emmer tanne vir 'n hospitaal holbekke A.A.J. van Niekerk — Die twintigpondnoot G. Sutherland — My grasperk word bles! Pieter Pieterse — 'n Klein bietjie hoedafhaal: Fauna en Flora slaan 'n pad Een aand op die trein na Klaserie CJ Langenhoven — Sei Wen Datei — Kys se deksel P.H. Nortje — Ter wille van 'n orrel Audrey Blignault — Die ondraaglike kruis Andr P. Brink — 'n Boddery met 'n bed Chris Barnard — Gramadoelakantien C.J. Langenhoven — 'n Slegte dag Dot Serfontein — My mense Fanus Rautenbach — Die vis en Petrus de Beer Pieter W. Grobbelaar — 'n Swakheid van die vlees Madeleine van Biljon — My man is in laventel Minnie Postma — Toe Toon Prens die verlore seun was P.G. du Plessis — Bul-bul Ferdinand Deist — Petrus se ontydige soenery Hennie Aucamp — 'n Preek op versoek C. Jordaan — Myself tot las P.J. Cilli — Omie Matys kry 'n kus van die dood Andr P. Brink — Die dominee en die dop Barrie Hough — 'n Sjieling 'n soen Madeleine van Biljon — Antie is kief P.H. Nortje — Die wilde, getroude vol Ferdinand Deist — Koot vra die jawoord W.O. Khne — Hoekom die Kalahari se leuens van aggentaggen-tag af rooi ringe om die bene het Joan Kruger — 'n Blou bietjie-niks Abraham H. de Vries — Om te dink Zirk van den Berg — Penkop in Pan-a-vision P.G. du Plessis — Ten hemele, ter helle, en hierso Jan Spies — Waaksaam op die vlug Natanil — Doodgewoon

Customer ratings: 1 ratings

Awesome seller in all aspects!
03 Jul 2026
Don't miss out on the latest deals!