Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die storie van Gulliver se reise is vir Lillie betowerend letterlik! Lillie is absoluut gek oor die boek en wonder hoe dit moet voel om n reus te wees in n land waar die mense skaars groter is as jou duim. Maar hoe kom sy daar? Toe haar klein pes van n boetie Leon haar kom pla met n probleem gee hy onwetend vir haar die antwoord!
TITLE: Lillie die heksie in Lilliput: Boek 16
AUTHOR: Knister
SKU: 9781485305712
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 01/11/2016
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 128
BINDING: Hardback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 153 mm x 210 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr