Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Behalwe vir die lip van die boks is die stel in n absolute MINT kondisie...
Kyk mooi na die fotos en jy sal sien dat daar nie enkel krap of skraap op die waens en of die Loko is nie...
Except for the lip of the original box this set is in an absolute MINT condition...
Have a look at the photos...
Pos geld is standaard tensy anders versoek... Ek sal egter voorstel dat die stel met oornag dienste gestuur word om te verseker dat dit nie beskadig in die posdiens nie...
Postage is the standard fee, I would however sugest that an overnite service must be used to ensure that the set does not get damaged and or lost in the postage system of today...