| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Kaffie Pretorius en Haar Wêreld, met ’n inleiding deur Lina Spies
Kaapstad: S.M.K., 1992. Hardeband met gedrukte omslag, 47 bladsye, illustrasies deurgaans.
Baie goeie toestand met geringe rakverwering en effense verkleuring van die omslag, veral die rugkant.