Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ses-en-twintig nuwe stories deur bekende sowel as nuwe skrywers VIR NUWE SUID-AFRICA soos: Michael Williams - Die rooi sportmotor, Jenny Hobbs - Twee vissermanne; Hein Willemse meisie in Tepotzlan, Lindsay King - 'n Gemorsstorie, Lesley Beake 'n Nuwe Begin, Barry Hough - Die reis ens.
Met 'n voorwoord deur mede-samesteller Jakes Gerwel, voormalige rektor van UWK en Direkteur in die Kantoor van die President. Linda Rode, die ander samesteller, is reeds verskeie male bekroon vir haar versamelings, o.a. Stories Suid van die Son. Oorspronklik in Engels met titel Crossing Over.
KWELA Afrikaanse sagteband in beskermer 2003 goeie toestand met vorige eienaar se naam op titelbladsy.