Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
(No more than 4 books allowed per order) - Boek nog in 'n goeie tweedehandse toestand - Van die agterste bladsye het 'n gelerige vlek aan die onderste hoek wat nie naby die skryfdeel is nie. >>> Pippie, die koddige klein heldin met die sproete en rooi vlegsels, woon alleen in Huis Winderuis. Haar pa, die legendariese seekaptein Efraim Langkous, is iewers op 'n eiland, maar Pippie word geselskap gehou deur haar perd en haar apie, meneer Jakobs. Pippie versin kostelike stories, maar het 'n hart van goud, en omdat sy merkwaardig sterk is, sit sy booswigte gou-gou op hul plek!