Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
*** No International Shipping ***
DUE TO ELECTRICITY LOAD SHEDDING WHICH CAUSES HAVOC WITH COMMUNICATION PLEASE ALLOW A DAY OR TWO FOR COMMUNICATION.
ALTHOUGH WE ATTEMPT TO FINALIZE COMMUNICATION AS SOON AS PRACTICALLY POSSIBLE.Where at all possible items will be combined to save shipping.
Afdruk na Linosniee van JH Pierneef's se afbeelding van wilgerbome by die bekende Fonteine in Pretoria.
Grootte van die gedrukte area 17cm x 29cm. Grootte van paper 25cm x 38cm. Suurvrye papier. Toestand soos nuut.
Oorspronklik gekoop by die Pierneef Museum in Pretoria in die 1990s voordat dit gesluit is.
Nooit geraam nie. Word opgerol en in karton buis versend wat bydra tot die verpakkingskoste. Hierdie ingereken in die verkoopprys.