Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ontmoet Lisa Liefbesie, 'n pragtige liewenheersbesie met bloedrooi vlerkies en helder swart kolle. Sy is geliefd deur al die diere op die groot plaas waar sy woon. Maar op haar verjaarsdag gebeur iets skrikwekkends â" haar mooi kolletjies verdwyn spoorloos!
TITLE: Lisa Liefbesie se sewe verlore kolle
AUTHOR: Riana Scheepers
SKU: 9780637006408
PUBLISHER: LAPA Publishers
DATE PUBLISHED: 20240801
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 40
DIMENSIONS: 0x0
WEIGHT: 0