Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Versameling van Dot Serfontein se innemendste en luimigste sketse. Tant Hannie Wolmarans, wat vir niks in die hemel en op die aarde bang was nie allermins vir haar lydsame man, Sewus; die stiefoupa wat so n lollerige knie gehad het en toe maar iemand gehuur het om in sy plek teen die Engelse te gaan veg; oom Lood, wat hom as n eienaardige mens onderskei het, selfs in n familie wat vir hul koddigheid bekend is . . .