LJ Bothma. HUILWATER. 30 Stories in die langpad. Geteken
1 was available / secondhand
R5.00
minimum increment
R140.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 4 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
2016. Sagteband, 291 bladsye. Baie goeie toestand. Minder as 1kg.
"Louis Bothma kan skryf", sê resensente soos Koos Kombuis en Fransjohan Pretorius, maar hy het ook as storieverteller sy kleim afgesteek.
Huilwater is 'n bundel van 30 lekkerlees-stories. Dit bou voort op Losbaadjiesak, Bothma se versameling stories in die langpad wat in 2011 verskyn het. Hy vertel van sy kindertyd in die Boesmanland, studentejare en -vriende, loopbaan as dosent in ekonomie, betrokkenheid by projekte in Angola, Rondkyk Toeresaam met vriende deur die Kalahari en Namibie, en interessante karakters wat sy lewenspad gekruis het.
Vir rugbyliefhebbers is daar 'n vuis vol stories wat die tone sal laat omkrul van lekkerte. Die legendariese Frik du Preez duik oral op. Jimmy Young foeter die All Blacks, Jan Tromp pak 'n "tier" met sy kaal hande en Griekwas wen die Curriebeker. Lees die storie agter daardie beroemde drie van Mannetjies Roux waaroor Laurika Rauch se oom steeds praat en hardloop Die Marathon saam met die skrywer deur Bloemfontein se strate.
Vir diegene wat van Bothma se Grensoorlogboeke hou, is daar Oom Willie se Pad en Die Rooi Leeu en die terroriste.