Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Fabelagtige moskee, droompaleise, sigeuners wat die nag omdans langs hul vuur ... al hierdie dinge bied die land van legendes Saam met die skywer beleef ons die wondes, staan ons verwonderd oor die prag en praal. Persiese gesegde: Die lewe is 'n roos, ruik daaraan en gee dit aan jou vriend. (LE FEU DES MAGES)
1975 Hollandsch Afrikaansche Uitgevers Maatschappjj ISBN 0798602104 swart hardeband met stofomslag, goed gebind skoon bladsye, 118 bladsye met lys van vreemde woorde.