This item has closed with no items sold
View other items offered by PTO Books and Vinyl2965

Similar products

Lobola vir die lewe -- André P. Brink **1ste uitgawe** Lobola vir die lewe -- André P. Brink **1ste uitgawe** Lobola vir die lewe -- André P. Brink **1ste uitgawe** Lobola vir die lewe -- André P. Brink **1ste uitgawe** Lobola vir die lewe -- André P. Brink **1ste uitgawe** Lobola vir die lewe -- André P. Brink **1ste uitgawe**
Lobola vir die lewe -- André P. Brink **1ste uitgawe** Lobola vir die lewe -- André P. Brink **1ste uitgawe** Lobola vir die lewe -- André P. Brink **1ste uitgawe** Lobola vir die lewe -- André P. Brink **1ste uitgawe**
Lobola vir die lewe -- André P. Brink **1ste uitgawe**
+2
Closed

Lobola vir die lewe -- André P. Brink **1ste uitgawe**

Secondhand 1 was available
R68.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
682260471

Toestand : Goed.
Eerste uitgawe, Human & Rousseau, 1962, Hardeband met omslag in plastiek - Roman - 192pp.
Lobola vir die lewe is die werk waarmee André P. Brink in 1962 sy eerste enorme bydrae gelewer het tot die vernuwing van Sestig. Met Lobola vir die lewe was daar meteens n Afrikaanse roman wat in vorm en inhoud iets nuuts gedurf het n roman wat krities staan teenoor die eie en die verlede, eksistensiële temas ondersoek, op verskillende vlakke beweeg, méér van die leser verg. Dit is n aanduiding van die roman se trefkrag dat hy vandag nog steeds modern aandoen, die leser nog steeds beetpak op n manier wat min latere romans dit kan doen.

Lobola vir die lewe vertel die verhaal van François Raubenheimer, n buitestanderfiguur wat as jong man uitvind dat hy n aangenome kind is. So begin n soeke na identiteit wat hom onder meer na Europa neem. Terug in Suid-Afrika maak hy in Kaapstad kennis met die oudsoldaat Hendrik Karel Serfontein en knoop n verhouding aan met Marie Groenewald, met noodlottige gevolge.

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Don't miss out on the latest deals!