This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by PTO Books and Vinyl2643

Similar products

African Journey - Andre Siegfried - Hardcover
Secondhand
R680.00
C. P. Hoogenhout se Geskiedenis van Josef en Catharina, Die Dogter van die Advokaat - Nienaber, P.J.
New
R80.00
Die Wedstryd - Presidents reeks - skool leesboek vir ou std IV (Graad 5)
Secondhand
R39.00
Fanie Fourie's Lobola - Nape 'A Motana
New
R190.00
Lobola vir die lewe  -  Andre P. Brink
Sold

Lobola vir die lewe - Andre P. Brink

Secondhand 1 was available
R100.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
HJGC
Bob Shop ID
214497487

We combine postage, so do look at our other items on offer.

Dispatched within 3 business days.

Condition : Good.

Tweede,hersiene uitgawe. Hardeband, Human & Rousseau, 1964 - 191 pp. Stofomslag toon rakverweer.


Klein merkies, bladsye liggies vergeel, teks is skoon en die binding goed.Naam van vorige eienaar op skutblad.

Lobola vir die lewe is die werk waarmee André P. Brink in 1962 sy eerste enorme bydrae gelewer het tot “die vernuwing van Sestig”. Hierdie e-boekuitgawe bied die eerste e-boekvorm van dié belangrike roman in die Afrikaanse literatuurgeskiedenis. Met Lobola vir die lewe was daar meteens ’n Afrikaanse roman wat in vorm en inhoud iets nuuts gedurf het – ’n roman wat krities staan teenoor die eie en die verlede, eksistensiële temas ondersoek, op verskillende vlakke beweeg, méér van die leser verg. Dit is ’n aanduiding van die roman se trefkrag dat hy vandag nog steeds modern aandoen, die leser nog steeds beetpak op ’n manier wat min latere romans dit kan doen. Lobola vir die lewe vertel die verhaal van François Raubenheimer, ’n buitestanderfiguur wat as jong man uitvind dat hy ’n aangenome kind is. So begin ’n soeke na identiteit wat hom onder meer na Europa neem. Terug in Suid-Afrika maak hy in Kaapstad kennis met die oudsoldaat Hendrik Karel Serfontein en knoop ’n verhouding aan met Marie Groenewald, met noodlottige gevolge.

Bibliographic information :

Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Recently viewed

See more
1994-95 Hoops #139 Greg Anthony
Secondhand
R18.00
Golden SMA Female To CRC9 Adapter
New
R179.00
Usb Thermal Transfer Printer + Wifi Point Of Sale
New
R6,468.00
Eclipse Junior Hacksaw Blade Metal Cut (10 Pack)
New
R218.00

Customer ratings: 1 ratings

Thank you
30 Mar 2016