Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Loeloeraai (1923) is waarskynlik die eerste voorbeeld in Afrikaans van 'n verhaal wat vandag as wetenskapfiksie bekend sal staan. Dit verskyn oorspronklik as Neelsie. Vroutjie en Engela ontvang 'n besoek van Venus in die vorm van die hoogsbegaafde, Loeloeraai.
NASIONALE BOEKHANDEL 1959 uitgawe/ Netjiese en oed gebind en skoon, hier en daar sagte potloodaantekeninge en tapemerkie op voorste bladsy,