Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Emmerentia het pas borskanker oorwin maar sy het nog nie emosioneel herstel nie. Brent sukkel steeds om die gesinstragedie in sy verlede te verwerk en is meer as skrikkerig vir verhoudings. Deur die toedoen van Emmerentia se liewe pa beland die twee teensinnig saam op 'n reis deur Australie.
TITLE: Logika van die liefde
AUTHOR: Marile Cloete
SKU: 9780799390858
PUBLISHER: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
DATE PUBLISHED: 01/10/2018
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 304
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 129 mm x 198 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr