Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lojale Verset Kritiese Gedagtes oor Ons Afrikaanse Kultuurstrewe en ons Literere Beweging deur NP van Wyk Louw
Van Wyk Louw se voorblad som hierdie werk op: ”Opstand is net so noodsaaklik in ‘n volk as getrouheid. Dit is nie eens gevaarlik dat ‘n rebellie misluk nie, wat gevaarlik is, is dat ‘n hele geslag sonder protes sal verbygaan.”
Nasionale Boekhandel, derde druk 1965, 113p.
Toestand: Hardeband goeie toestand, stofomslag rakverslete, merke en naam op skutblad, andersins skoon en stewig gebind.
Verpakking en Posgeld R48 (in S.A)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R 8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.