Lokval - Bettina Wyngaard Lokval - Bettina Wyngaard
Lokval - Bettina Wyngaard Lokval - Bettina Wyngaard

Lokval - Bettina Wyngaard

1 available / new
Indicative market price: R285.00
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R249.00
13% off
Shipping
Free shipping is available from hartgoet for all orders above R650.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R650.00 from hartgoet
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
713509
Bob Shop ID
593349965

Nicci de Wee hou haar lyf deesdae privaat speurder.  Maar wat as sy 'n kans kry om die skurke wat Tom en Aynaz se dood veroorsaak het, aan die pen te laat ry?  Wat as sy 'n internasionale sindikaat wat roof, verkrag en moor vir wins, kan vernietig?

Vir so 'n geleentheid gaan sy tydelik terug polisie toe.  Natuurlik betrek sy Blackie, Henk en Stella ook, maar dis nie sonder komplikasies nie.  Haar span is dieper geraak deur die verlies van hul kollegas as wat hulle self besef.

Boonop kom die skerpskutter terug wat hulle voorheen gehelp het.  Maar is hy vriend of vyand?  Hoekom word die name van mense, onmiskenbaar op 'n moordlys, so meedoënloos afgetik deur iemand met 'n koel kop en peperduur smaak in whisky?

Vir Nicci voel dit of die roesagtige reuk van bloed haar agtervolg.  En een slagoffer is wreder en meer obseen gemartel as die ander.

Die plot knoop met elke kinkel stywer vas.  Roosbome in die tuine van hooggeplaastes verberg die afgryslikste geheime.  Voor hul oë neem mensehandel skrikwekkende afmetings aan.

Nicci en haar span se opdrag is:  vlek 'n internasionale sindikaat oop.

Daarom moet hulle 'n lokval stel.  Maar wie is aas?  En wie bobaas?

Add to cart

Recently viewed

See more
Side Keys for Xiaomi Redmi Note 6 Pro(Black)
R154.00
Wild life Print of a painting by Graig H. Barber as per photo
R45.00 No bids
CVT Transmission Oil Cooler Filter For Mitsubishi ASX Outlander Lancer EX Auto Trans Filter
R621.00
Seagate LaCie 2big Dock Thunderbolt 3 - 28TB
R31,951.00

Similar products

Troos vir die gebrokenes - Bettina Wyngaard
R70.00
DULLE GRIET DEUR RIANA SCHEEPERS
R29.00
Knal -- Bettina Wyngaard **GETEKEN**
R170.00
LAFRAS CUYPER IN DIE BRITSE LOKVAL - KARL KIELBLOCK (1973)
R800.00