Kort na die Tweede Wereldoorlog, op 24 November 1949, kom sy uit Duitsland in Suid-Afrika aan om in die eg verbind te word met ene Christiaan Hofmeyr. By haar het sy n digbundel van Rilke en twee pakkies briewe. Die huwelik met Christiaan verteenwoordig n keerpunt in Utte se lewe, nie net omdat sy Duitsland en die oorblywende lede van haar familie daar agterlaat nie, maar ook omdat dit die einde beteken van haar soektog na haar geliefde Felix, n dokter wat sy hartstogtelik lief gekry het tydens die oorlog terwyl sy as verpleegster op die slagveld gewerk het. Weens die soort omstandighede wat deur oorlog teweeg gebring word, is Utte sonder waarskuwing wreed van Felix geskei. Jare later ontdek sy dat haar eie vader n aandeel gehad het in die feit dat sy na die oorlog nooit weer van Felix gehoor het nie. Uit die vertelling kom n mens weer duidelik onder die indruk van die verwoesting wat die oorlog gesaai het in die lewens van almal wat daarby betrokke was. Long walk to freedom, The autobiography of Nelson Mandela. - Nelson Mandela. . ISBN 9780349107530
Title: Long walk to freedom
Sub Title: The autobiography of Nelson Mandela.
Author: Nelson Mandela
Number of pages: 768
ISBN: 9780349107530
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever