R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Friday, 24 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Eerste uitgawe, Human & Rousseau, 1999, Sagteband - Stories - 160pp. Geskenk Inskrywings op slutblad.
Daar is seker nie nog 'n sportsoort ter wêreld wat soveel staaltjies, grappe en sêgoed oplewer soos die spel rugby nie of dit nou op of af van die veld is. Geniet saam met rugby-legende Frik du Preez en joernalis Chris Schoeman van die heel beste rugbystories van alle tye. Albei van hulle het in 'n lang loopbaan in die rugbywêreld met spelers, beamptes en ondersteuners van oral kennisgemaak en talle stories gehoor wat elke rugbyentoesias sal geniet.
Losskrums en loopdoppe is vol staaltjies en verhale oor snaakse insidente in en rondom rugby. Die skrywers vertel van dinge wat regtig gebeur het miskien nou nie net presies so nie, want 'n mens kan mos darem nie 'n goeie storie gaan staan en bederf met absolute getrouheid aan die feite nie.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.