Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
8 x hardeband uitgawes deur Konsalik.
Die boeke is almal ex bib met die normale plakkers, stempels ens.
Drie met stofomslae.
Drie is eerste uitgawes ( Poste Restante Venesie 1, Trans - Siberiese Ekspres en Liefde op die warm sand).
Die boeke is almal nog srewig gebind. Ligte verkleuring kom voor. Gemiddelde toestand 6/10.
Enige vrae is baie welkom.
Pos en verpakking = R55.00 in RSA