R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Lothar Neethling – ‘n Lewe vertel - Annette Jordaan - Litera - 2013 - 194 pp swart en wit met foto’s.Volkleur gelamineerde sagteband, met 10 cm flappe aan weerskante.
Posgeld en verpakking R30.00
Bevat ‘n volledige naamlys van al die Duitse weeskinders van 1948 met hul geboorte- en aanneemvanne. ‘n Duitse weeskind word as tiener deur ‘n vurige Afrikaner-nasionalis en sy vrou aangeneem. Ná jare van vlug en ontbering in ‘n oorloggeteisterde Duitsland word hy Afrikaans, speel rugby en presteer met twee doktorsgrade in die wetenskap. Hy word die geëerde stigter en hoof van die Polisie se forensiese laboratorium, maar moet sy reputasie verdedig ná bewerings dat hy gif verskaf het om ‘n anti-apartheidsaktivis te vermoor. ‘n Biografie deur die akademikus en skrywer Annette Jordaan, wat jare later uitgevind het Lothar Neethling is nié haar biologiese broer nie.