Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Jippie! Dis uiteindelik vakansie. Die meeste kinders in 5b gaan by die huis bly. Maar Lotta se familie gaan op ân organise plaas vakansie hou. Al het sy en haar twee raasbekboeties Jakob en Simon besluit hulle wil na ân eksotiese eiland toe vlieg. Maar daar is nogal baie interessante diere op hierdie plaas. En Lotta is mal oor diere!
TITLE: Lotta se lewe: wieg wurm wieg
AUTHOR: Alice Pantermuller
SKU: 9780798166768
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 18/08/2014
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 160
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 485 gr