Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Loui Fish ... die vrou agter die "flerrie"
Wie is Loui Fish werklik, die gewese onderkleremodel, TV-aanbieder, partytjiepop, sekskatjie en persoonlike vriend van Jimmy Choo? In dié lekkerleesboek vertel sy van al die sappige dramas en dinge in haar lewe: van haar grootwordjare, van Arno Carstens en Steve Hofmeyr, haar lewe saam met die rugbyheld James Small, hul dwelmgebruik, haar wonderbaarlike lewe as mev Mark Fish, skandes by die Wêreldbeker, 'n rit in 'n polisievangwa, die egskeiding ... en ... en ... en ... Met foto's.
Eerste uitgawe in 2012 gepubliseer deur LAPA Uitgewers, Pretoria. Toestand: Baie goed.