Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Louis Botha was 'n briljante Boeregeneraal wie se taktiese vernuf en intuïtiewe aanslag vir etlike oorwinnings oor die Britse magte in die Anglo-Boereoorlog gesorg het. Maar dit was sy enigmatiese karakter en vaste oortuiging om te hou by wat hy geglo het reg was, wat hom as 'n leier van die Boerevolk bevestig het.
TITLE: Louis Botha: Krygsman, Generaal, Staatsman
AUTHOR: Richard Steyn
SKU: 9781776190287
PUBLISHER: Jonathan Ball Publishers SA
DATE PUBLISHED: 20210121
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 320
DIMENSIONS: 233x152
WEIGHT: 500