Louis Botha - Krygsman, Generaal, Staatsman, Richard Steyn

Louis Botha - Krygsman, Generaal, Staatsman, Richard Steyn

Secondhand 1 available
R200.00
Want to pay less?
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
9781776190287
Bob Shop ID
647029250


Louis Botha was n briljante Boeregeneraal wie se taktiese vernuf en intuïtiewe aanslag vir etlike oorwinnings oor die Britse magte in die Anglo-Boereoorlog gesorg het. Maar dit was sy enigmatiese karakter en vaste oortuiging om te hou by wat hy geglo het reg was, wat hom as n leier van die Boerevolk bevestig het.

Richard Steyn gee op meesterlike wyse insae in die lewe van hierdie grootse Suid-Afrikaanse krygsman en staatsman. Hy beskryf verhelderend hoe Botha saam met sy hegte vriend, Jan Smuts, die vier Suid-Afrikaanse kolonies na Uniewording in 1910 gelei het waarna Botha as die eerste eerste minister van die Unie aangewys is.

Gedurende die Eerste Wêreldoorlog was Botha aan die voorpunt van die Suid-Afrikaanse magte se suksesvolle inval van Duits-Suidwes-Afrika. Tog is hy deur talle Afrikaners verkwalik vir sy steun aan Brittanje, en die Afrikaner-rebellie van 1914, waartydens hy teen voormalige makkers moes optree, het sy hart gebreek.

Botha se groothartig en vrygewige omgang met mense van Vereeniging tot Versailles het hom bo sy tydgenote laat uitstaan.

Add to cart

Recently viewed

50% OFF
2 in 1 Double Sided Portable Rechargeable Heated Eyelash Curler
New
R170.00 R340.00
The Chosen - Andy Colquhoun and Paul Dobson
Secondhand
R220.00
Behind Both Lines By: Harold Denny
Secondhand
R150.00 No bids

Similar products

The Life and Death of Stalin - Louis Fischer
Secondhand
R270.00
Gangster State, Pieter-Louis Myburgh
Secondhand
R65.00
PROFEET EN KRYGSMAN. Die Lewensverhaal van Siener van Rensburg deur Sybrand Botha
Secondhand
R600.00
19% OFF
Die Ware Generaal Koos de la Rey
New
R170.00 R210.00