R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Louis die Laeveld–leeu is ¬タルn tere siel met ¬タルn waardering vir die fynere dinge in die lewe, waaronder rou vleis glad nie tel nie, syns insiens. Louis, die Laeveld–leeu en die Skobbejakke is al ou geliefdes vir lesers van onder andere die Burger, Beeld, Landbouweekblad en Volksblad. Die geswore oujongkerel is die (soms onwillige) metgesel van Koos, ¬タルn bobbejaan wat van rondle vir kwaadgeld al ¬タルn kuns gemaak het en ook maar net so ¬タルn verlangse verhouding met die waarheid het. Daar is dan ook ¬タルn paar plaasbewoners wat ¬タルn draai kom maak: Werfbobbejaan, wat sy lyf tans kundige van gemengde boerdery hou; en die Hoenderhaan, die enigste lid van die geselskap wat met so ¬タルn ietsie tussen die ore geseen is.