| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
In 1987 tref Jeanne Goosen se kontroversiƫle en vernuwende novelle Louoond die Afrikaanse prosarakke. Die verteller probeer in haar kombuis sin maak van die chaos rondom haar. Resensente loof dit as 'n veelvlakkige verhaal waarin problematieke temas met skerpsinnigheid en humor aangebied word.
68 bladsye
Sagteband