R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
In 1987 tref Jeanne Goosen se kontroversiele en vernuwende novelle Louoond die Afrikaanse prosarakke. Sedertdien lyk die Suid-Afrikaanse samelewing heelwat anders – wat ’n herlees en herwaardering van hierdie “bestekopname” oor vroue se plek in die samelewing juis interessant en relevant maak. Die verteller van hierdie verhaal probeer in haar kombuis sin maak van die chaos rondom haar. Dis 'n veelvlakkige werk waarin problematieke temas met skerpsinnigheid en humor aangebied word. Kwessies soos die vrou in ’n manlik oorheerste samelewing, Suid-Afrika se politieke bestel, religie en skrywerskap tel onder die temas wat nugter en onpretensieus verken word.