Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In 1987 tref Jeanne Goosen se kontroversie en vernuwende novelleLouoonddie Afrikaanse prosarakke. Die verteller probeer in haar kombuis sin maak van die chaos rondom haar. Resensente loof dit as n veelvlakkige verhaal waarin problematieke temas met skerpsinnigheid en humor aangebied word.
Die vrou in n manlik oorheerste samelewing, Suid-Afrika se politieke bestel, religie en skrywerskap kom aan die bod.
AndrP. Brink bestempelLouoondas n indrukwekkende prestasie waarmee Jeanne Goosen opnuut getoon het watter meesterlike prosateur sy is. Sedert Louoond se verskyning lyk die Suid-Afrikaanse samelewing heelwat anders. Juis daarom is n herlees en herwaardering van Louoond so interessant.
Paperback. Afrikaans. HAUM-Literer. 1987. Good Condition