LOURENS, Pieter - Vuurvlieg en Boomklim : Inferno, vaevuur en bo uit - (Pragtige Sagteband)

Secondhand
1 available
R22.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Nieuw Muckleneuk, Pretoria
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Wednesday, 5 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
sa-int - lo
Bob Shop ID
614655579

Boek nog in uitstekende toestand.   >>>  Vuurvlieg en boomklim,met die subtitel inferno, vaevuur en bo uit, poog om deur grepe uit die wêreld- en Suid-Afrikaanse geskiedenis van die twintigste eeu persoonlike lyding in perspektief te plaas, veral met verwysing na die apartheidsbestel. Deur die verskriklike en die chaos is daar ook die hoop wat veral deurskemer in die behandeling van persoonlike voorbeelde, waarmee die boek afgesluit word. Die skrywer se doel is om oor die hel wat hy beleef het te skryf, sodat hy innerlike vrede kan vind. Die titel is na aanleiding van die vuurvlieg wie se sig in sy stert sit en dus simbolies is van die kortsigtigheid van die mens wat aanleiding gee tot rampe en infernos, terwyl die boomklim simbolies is van die moeisame klim terug na die lewe wanneer jy figuurlik gesproke in die hel was.   >>>  Pieter Lourens word groot op 'n Hoëveldse plaas. Hy bekwaam hom as 'n kliniese sielkundige en woon in Gauteng, waar hy onder andere werksaam is by die Kamer van Mynwese. Hy is getroud met 'n Vrystater en het twee kinders, Jansie en Flip. Sy dogter Jansie is tydelik met die bekende anti-apartheid aktivis Carl Niehaus getroud en dien saam met hom tronkstraf uit vir hulle aandeel in die stryd teen apartheid. Hulle is verloof tydens die verhoor, maar trou in die tronk nadat Jansie tot vier en Carl tot vyftien jaar gevonnis is.   * Politiek * Apartheid * Africana * Psychology * 

 

More from this seller

View all
BERNARD, Mary - Friends and Lovers - (Paperback)
R18
HELLER, Mandasue - The Driver - (Paperback)
R22
WALKER, Kathrine Sorley - Ninette de Valois : Idealist Without Illusions - (Excellent Paperback)
R42
McDONALD, Gregory - Fletch`s Moxie - [Fletch # 5] - (Hardcover in Wrapper)
R48
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Vegter en Hervormer, Grepe uit die Toesprake van P.W. Botha / J.J.J. Scholtz
R115
R30 shipping
NEEM UIT DIE VERLEDE:Die geskiedenis van die Laeveld en Ontstaan van die Krugerwildtuin - Pienaar
R550
Towerbeelde by die aandvuur - Pieter E Erasmus - (50`s druk?) - Skaars Zoeloe legendes en verhale
R45
R30 shipping
Omega oor en uit - Francois Verster
R230