LOUW, N.P. van Wyk - Dias : `n Hoorspel - (Pragtige Hardeband)

Secondhand
1 available
R12.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Nieuw Muckleneuk, Pretoria
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Thursday, 6 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
sa-int - lo - spd1
Bob Shop ID
615296763

Boek lyk vir my nog omtrent nuut en ongelees. >>>  A radio play which I, Roza, had as a setwork for Matric Afrikaans almost 60 years ago.  >>>   Bestaan uit vyf tonele waarin Dias se tog om die Kaap op pad na Indië, sy gedwonge terugtog na Portugal en sy dood twaalf jaar later gedramatiseer word. Dias se ontdekkingstog in die laaste kwart van die vyftiende eeu is n poging om die grense van die bekende wêreld te verskuif deur n seeroete na Indië te vind, n taak wat hy aanpak in die volle vertroue dat dit n Godgegewe taak is en hy n uitverkorene. Die drang om die eerste mens te word wat die onbekende bereik word in die eerste toneel uitgebeeld. Dias se vertroue wankel wanneer hulle in die tweede toneel in n storm beland en dit lyk of hulle kan vergaan, maar hierdie vertroue keer terug in al sy eersugtigheid wanneer die storm bedaar en hy vind dat hulle om die suidpunt van Afrika geseil het, verder as enigeen vantevore. Die derde toneel is die hoogtepunt van hierdie hoorspel. Noudat die seevaarders die mylpaal van die suidpunt van Afrika bereik het, voel die manskappe dat hulle die doel van hulle vaart bereik het en dat hulle nou eerder moet omdraai, omdat die onbekende en waarskynlik die dood op hulle wag as hulle verder sou gaan. Dias oorreed hulle om slegs drie dae verder te vaar, in die vaste geloof dat hulle in hierdie tyd n teken sal kry van God se guns. Sy oormoed bring hom nou in botsing met God. God stuur eindelik vir hom die teken waarna hy gesoek het, maar dit is n storm waartydens sy boot en bemanning vernietig word en hy gedwing word tot persoonlike suiwering. Dias besef dat hy nie vir die vaart bestem was nie, dat God oor Sy eie tyd beskik en nie van hóm die werk wou hê nie. Die slottoneel speel twaalf jaar na sy ervarings op die ontdekkingstog af, ná die groot ontdekkings van Christopher Columbus en Vasco da Gama. Dias is nou n vergete skeepskaptein in die vloot van Cabral. Hy besef nou dat nie alleen die tyd teen hom was nie, maar ook iets binne hom wat hom ongeskik gemaak het vir hierdie groot taak.  (Wiki)     

 

More from this seller

View all
BAUVAL, Robert - Secret Chamber : The quest for the hall of records - (Paperback)
R48
MECK, Anoeschka von - Vaselinetjie - (Sagteband)
R42
COUPLAND, Douglas - The Gum Thief - (Paperback)
R16
WILLS, Philip - On Being a Bird - (Excellent Hardcover in Wrapper on Gliding)
R22
Add to cart

Similar products

R30 shipping
READING ROUNDABOUT A Review of South African Children`s Literature SHIRLEY DAVIES
R120
R30 shipping
64% OFF
Book Lust, Recommended Reading for Every Mood, Moment, and Reason - Nancy Pearl
R150 R420
R30 shipping
Academic Literacy 3rd Edition - Litha Beekman
R147.50
POSTMODERNISM A VERY SHORT INTRODUCTION BY CHRISTOPHER BUTLER
R99