Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days
Dit sluit gesinsvriendelike resepte in vir immergroen gunstelinge soos malvapoeding, beskuit en bevrore jogurt.
Die kleurfoto's en eenvoudige aanwysings sal jou oorgang na die leefstyl nie net makliker nie, maar ook lekkerder maak.
Summary | Low carb is lekker is die skepping van Ine Reynierse, wie se missie was om die voordele wat 'n lae-koolhidraatleefstyl het, haalbaar en bekostigbaar vir vriende en familie te maak. |
Author | Ine Reynierse |
Publisher | Struik Lifestyle |
Release date | 20150619 |
Pages | 208 |
ISBN | 1-4323-0546-8 |
ISBN 13 | 978-1-4323-0546-8 |