R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Ludwig Taschner se Rose - Struik - 2010 - 128pp, indeks, volkleur foto's - Sagteband.
Posgeld en verpakking R45.00
Rose is vir ewig. Met vandag se meer as 50 000 verskillende roosvariëteite, is daar ’n roos vir elke tuin en smaak. Ludwig Taschner se Rose is ’n omvattende gids tot die uitken, kweek en versorging van rose, geskryf deur Suid-Afrika se voorste rooskenner, . Die boek is in twee dele verdeel. Die eerste deel handel oor die kweek van rose en die spesiale sorg wat hulle benodig, terwyl die tweede deel handel oor die verskillende roosvariëteite wat te kry is en kleuruitleg.
Deel Een bevat raad oor geskikte toestande vir die kweek van rose; grondvoorbereiding; besproeiing en bemesting; plaag- en siektebeheer; roosgesondheid; snoei; die sny en rangskik van rose. Deel Twee fokus op roosbenaming; hibriede en fratse; verskillende roostipes en -groepe; kleurskemas met rose, hetsy in formele tuinontwerpe, informele tuinontwerpe, massa-aanplantings of eksemplaarrose as fokuspunte. Dit alles met kleurfoto’s van individuele rose, roostentoonstellings en ’n groot verskeidenheid roostuine om tot inspirasie te dien.