Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie bundel verhale is saamgestel vir die leesgenot van studente.
Die verhale handel oor die leef- en ervaringswereld van die moderne jongmense
en sake wat hulle lewens mag raak. Daar is humoristiese stories en
wetenskapfiksie. Boek oorgetrek met plastiek deur student. Book in goeie
toestand, notas gemaak in potlood. Posgeld en verpakking R26.