Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Karl Kielblock het verskeie boeke geskryf waaronder die Lafras Cuyper-reeks baie bekend is en wyd versamel word. Dit handel oor seeavonture in diens van twee oorlogvoerende moondhede vroeg in die 19de eeu. Hierdie is die tweede boek in die reeks.
TITLE: Luitenant Lafras Cuyper: Boek 2
AUTHOR: Karl Kielblock
SKU: 9781485303480
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 15/05/2015
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 204
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm
WEIGHT: 230 gr