Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lusern Sade SA Std
Plant: Maart tot April
Saai: Direk in voorbereide grond ongeveer 2cm diep. Voeg fosfaat in grond voordat planting plaasvind. Meng sade met organiese groeimiddel vir beter ontkieming.
Ontkiem: 5 – 7 dae
Water: elke dag tot saad ontkiem, daarna twee/drie keer per week)
Oes wanneer 10% in blom is.
Siektes: kan uitgeskakel word deur wisselbou, plant op dieselfde stuk grond die volgende jaar bone, klawer of sonneblomme.
Hierdie pakkie bevat 20g sade, en is ongeveer genoeg om 30 m² te beplant.
Die saad het ontstaan uit verskeie soorte lusern sade wat ingevoer is, en was gebruik in Oudtshoorn. Die sade was reeds bekend in 1945.
*** POSGELD NIE INGESLUIT NIE ****
Posgeld beloop R15 per pakkie saad tot en met vier pakkies, hierna moet R5 ekstra bygetel word vir elke ekstra sakkie saad wat bestel word.
Stuur 'n e-pos aan [email protected] vir meer inligting.