Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Christa Jonker-Jordaan
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Nicola is dik. En sy is dik vir haar dikke lyf wat maak dat niemand haar raaksien nie ...
Lyf is die verhaal van een oorgewig meisie se soeke na aanvaarding op die enigste manier wat vir haar effektief lyk: deur gewig te verloor. Maar dit gaan nie net oor wroeging oor gewig nie, daar is ook vriendskap, opregte omgee, geloof-in-aksie, hope pret en natuurlik romanse!