Lyfskap By Sophia Kapp & Leonie Van Rensburg Afrikaans love romance e-rotic chic lit fifty shades of grey The book is a soft cover book, the book is NEW, it has 262 pages Barcode 9780639605968 *****ABOUT THE BOOK***** Liefde, welke soort ookal, kom nooit alleen nie.n Versamel e_rotiese verhale oor die liefde, wellus, genot, soete verleiding, passie, honger en vlamvat. Deur skrywers soos Maya Fowler, Joan Hambidge, Zirk van den Berg, Fanie Viljoen, Riana Scheepers, Jan Vermeulen, Irna van Zyl, Hans Pienaar, Marion Erskine, Leon van Nierop en Kerneels Breytenbach. Die verhale is teer, humoristies, effens stout, magies, sondig. Sommige speel af in die intimiteit van die slaapkamer, maar ander vat vlam in die ouetehuis, die kerk, 'n kunsgallery en selfs 'n vliegtuig.