Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
UITGEWER EN AANTAL BLADSYE | Struik Uitgewers (Edms) Bpk. 300p |
GROOTTE / TIPE | 32 x 22 cm. Hardeband. |
UITGAWE / DATUM | Eerste Druk (1995). |
ILLUSTRASIES | 300 volkleur foto illustrasies. |
TOESTAND | Boek is in baie goeie toestand. |
NOTAS | Hierdie boek is 'n versameling van meer as 300 resepte, wat gemeng en gepas kan word vir meer as 'n miljoen verskillende spyskaarte. Die formaat is so dat jy deur die bladsye kan blaai tot jy die perfete kombinasie van enige drie disse vind - 'n voorgereg, 'n hoofgereg en 'n nagereg - sonder om die werkoppervlak in jou kombuis toe te gooi onder 'n stapel boeke. Die boek is 'n Afrikaanse vertaling en uitgawe van die boek 'Million Menus'. |
Resepte is opgedeel in 3 afdelings met los blaadjies om spyskaarte maklik op te stel
Een van die kleurvolle illustrasies in die boek
AANSTUURKOSTE VAN HIERDIE ITEM
WAAR MOONTLIK WORD ALLE ITEMS WAT TEGELYK GEKOOP WORD IN EEN PAKKET GESTUUR OM KOSTE TE BESPAAR. INDIEN U MEER AS EEN ITEM KOOP WAG ASSEBLIEF OP DIE E-POS WAT U KORT NA U AANKOPE SAL ONTVANG - WAARIN AANSTUUROPSIES EN - KOSTE VERSKAF WORD. |
DIE AANSTUURKOSTE VAN HIERDIE ITEM IS R48 PER POSKANTOORPAKKET MET NASPOORNOMMER NA ENIGE POSADRES IN SUID-AFRIKA. DIT KAN OOK PER DEUR-TOT-DEUR KOERIER GESTUUR WORD TEEN 'N BAIE REDELIKE KOSTE. OORSESE KOPERS - VRA ASSEBLIEF WAT DIE AANSTUURKOSTE IS VOORDAT U 'N ITEM KOOP OF DAAROP BIE. |