Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lys van boeke, gedruk en uitgegee die Paarl Drukpers,
oorspronklike vroeë publikasie van die Paarlse drukker, A 5 pamflet met slytasie en stempel vooraan, oor die algemeen in goeie toestand, 8 bls.
Baie skaars