Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dit is 'n E-boek van 57 bladsye met getranskribeerde argivale inligting
met spesifieke verwysing na die betrokkenheid van onderwysers in die Bloemfontein area. Aanbeveel vir die student, onderwyser en navorsers met belangstelling in die 1914-Rebellie. Na bevestiging van betaling, word 'n skakel aan die koper vanwaar die e-boek afgelaai kan word, voorsien.
History rebellion genealogy genealogie geskiedenis