Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1ste uitg, 2de druk, 1984. 64 Bl'e.
Grensoorlog. Die 3de boekie met briewe van Kleinjan. Dis steeds 'n wenner! Skreeusnaaks.
Die ernstige (humoristiese) briewe wat Kleinjan (troepie) aan sy ma geskryf het. As JY, of jou seun , of pa, of man, of kêrel 'n troepie was, lees dit met nostalgie.