Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Folio, Pretoria, 8ste druk, 1984. Hardeband met stofomslag, 83 bladsye. Gebruik, maar in goeie toestand. Skutblad voor-in verwyder (geen teks verlore nie). Die stofomslag is verweer. Posgeld na enige plek in SA is R20.