| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Maak Jou Eie Wors by Die Bemarkingsafdeling van die Vleisraad
Wors van enige vleis of vorm, geur of kleur, daar is 'n soort na elke smaak in die veskeidenheid resepte wat ons in hierdie boek saamgevat het, wat beide tradisionele Suid-Afrikaanse boerewors en ander worssoorte soos Duitse Varieteite vars wors. Hulle is lekker maklik om te maak en boonop lekker ekonomies en al wat jy nodig he is die vleis, paarsoote speserye en 'n outudse vleis meultjie of moderne menger met worstopper. Baie goeie kondisie. Sagteband, 21cm x 15cm.