This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27349

Similar products

Maak kinderklere vinnig en maklik deur Fransie Snyman
Secondhand
R35.00
Vinnig & Maklik resepte boeke
Secondhand
R40.00
Vinnig en maklik resepte uit vrouekeur SECONDHAND - Marlo Carstens
Secondhand
R125.00
Tooi jou Vensters - Gordyne en blindings om self to maak: Annien Teubes
Secondhand
R50.00
Maak Kinderklere - Vinning En Maklik  - Snyman Maak Kinderklere - Vinning En Maklik  - Snyman
Maak Kinderklere - Vinning En Maklik  - Snyman Maak Kinderklere - Vinning En Maklik  - Snyman
Sold

Maak Kinderklere - Vinning En Maklik - Snyman

Secondhand 1 was available
R45.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
303609998

2002 eerste uitgawe A4 grootte sagteband in baie mooi toestand. R55 posgeld in SA.

Dis nie altyd maklik om kinderklere te kry wat prakties sowel as stylvol is nie, en wanneer jy wel daarin slaag, is die klere gewoonlik baie duur. Maar danksy die wonderlike verskeidenheid sterk, kleurryke natuurlike stowwe wat vandag beskikbaar is, is dit 'n plesier om kinderklere te maak. Hierdie titel se patrone en lapkombinasies en uitrustings sal selfs die traagste naaldwerker inspireer om die naaimasjien nader te trek en te begin stik. Daar is iets vir almal van twee tot tien en deur die kledingstukke van die verskillende uitrustings vindingryk te meng en te pas, kan jy jou kind elke dag van die week in 'n ander stel kleure uitdos. Die title het patrone vir elke moontlike kledingstuk van sonrokkies tot sweetpakke, van slaapklere to windejekkers - almal getoets aan die vereiste dat dit maklik en vinnig moet wees om te maak. Die kleure word lekker ruim gesny en jou kind sal heerlik gemaklik daarin kan speel en baljaar.

Recently viewed

See more
MORGAN GIBBS WHITE (Notts Forest) - PANINI P/League Revolution 2023 - TRADING CARD 205
New
R20.00
Mov 10mm rms=625 dc=825 fnr-10k102
New
R2.23
Rhinestones, Pointed, Light Brown, 4mm, ±100pc
New
R1.80
Uniden EZI33xlt brough band receiver
Secondhand
R1,500.00

Customer ratings: 1 ratings

Boek nog in baie goeie toestand dankie¿¿
06 Oct 2017